2012
Eienaardig genoeg is die Desember-feestyd gekenmerk deur berigte van oorlo?, vloede, aardbewings en leed - of sou mens liewer daarby voeg "...en gerugte van oorlo?""?
In Dr David Jeremiah se boek "Leef met Oorgawe! - Ontsluit die krag van 'n passievolle, doelgerigte lewe", vertel hy die storie van Jack Welch, 'n voormalige hoofuitvoerende beampte van General Electric onder die hoofstukopskrif "Vir wie doen ek dit?"
'n Belofte is 'n belofte wat nooit verbreek mag word nie! - aldus Heidi in die gewilde kinderstorie ... of, soos die meeste van ons dit ken: beloftes maak skuld.
Al het jy nog nooit die see gesien nie ...
Wat is 'n huis sonder 'n Moeder? Ek is seker baie van julle onthou nog die outydse borde of prente wat in ons oumas se huise gehang het met di? vraag.
Die vorige nuusbrief het ons aan al die vroue in ons lewens gewy, terwyl dit Moedersdag op die 13de Mei was. Hierdie maand maak ons weer tyd vir die mans, want Vadersdag is op die 17de Junie.