2024
Bou jou eie Gemeente Kalender:
1. Laai die A3 formaat (plakkaat) dokument af.
2. Laai die A4 formaat (alle maande) dokument af.
3. Druk beide die A3 en A4 dokumente uit op u drukker.
4. Kram die A4-grootte uitdrukke vas aan die A3-grootte uitdruk, ongeveer in die middel van die A3 uitdruk.
5. U kan nou die volledige kalender in jou huis ophang.

Bou jou eie Gemeente Kalender in A5-grootte boekie formaat:
1. Jou drukker moet aan beide kante van die papier kan druk (double-sided) en kies ook dan "flip on short edge".
2. Laai die A5 formaat (boekie) dokument af.
3. Druk A5 dokument uit op u drukker volgens die metode wat bepaal sal word na gelang van jou drukker se maak en model. (Nie alle drukkers doen dit op dieselfde manier nie - doen miskien eers 'n toetslopie as u onseker is).
4. Vou die hopie en kram die bladsye in die middel vas.
5. U kan nou die volledige kalender as boekie gebruik.