Sprekers: Gustav en Elna Muller
Datum: Saterdag, 4 Junie 2016
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Rietfontein-Suid Kerksaal, 16de Laan, Rietfontein
Koste: R120 per paartjie (sluit sop en sjerrie in)
Bespreking is noodsaaklik!
Navrae: Philip Langenhoven 082 890 0377 of Peet Dorfling – 084 464 7102