Ontvang opleiding.
Jy kan jou eie lede kies (6 – 12 persone).
Kom weekliks of twee-weekliks bymekaar.
Tree as skakelpersoon op namens die groep.
Jou bybel.
Toegang tot jou woning.
Liefde.
Hartlikheid.
Gasvryheid.
Volharding.
Jou TYD vir ANDER!