NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Omgeebediening

Dit is die bediening wat die omgeegroepe ondersteun en organiseer.

Omgeegroepe is in hierdie gemeente die primêre "voertuig" van bediening en versorging!

Navrae

Hoe belangrik is omgeegroepe?

A Christian without a small group is an orphan. You need a small group. Let us encourage one another daily. You need to get together in a small group at least weekly where you can share needs and problems, where you care and pray for each other. - Rick Warren
Jy kan nie bekostig om nié in 'n selgroep te wees nie. - Louis Brittz
Die omgeegroepe het van 'n nederige begin gegroei tot 'n magtige struktuur en kragtige instrument wat die hele gemeente se toekoms ten goede verander het. Al hoe meer kerke en gemeentes ontdek die seën van kleingroepe. Dit is deel van Sy plan vir die organisasie van Sy kerk. - Ds. Dirkie Van Der Spuy