'n Tyd vir oorloë, aardbewings, ens. Eienaardig genoeg is die Desember-feestyd gekenmerk deur berigte van oorloë, vloede, aardbewings en leed - of sou mens liewer daarby voeg "...en gerugte van oorloë"?
In Dr David Jeremiah se boek "Leef met Oorgawe! - Ontsluit die krag van 'n passievolle, doelgerigte lewe", vertel hy die storie van Jack Welch, 'n voormalige hoofuitvoerende beampte van General Electric onder die hoofstukopskrif "Vir wie doen ek dit?"
'n Belofte is 'n belofte wat nooit verbreek mag word nie! - aldus Heidi in die gewilde kinderstorie ... of, soos die meeste van ons dit ken: beloftes maak skuld.
Al het jy nog nooit die see gesien nie ...
Wat is 'n huis sonder 'n Moeder? Ek is seker baie van julle onthou nog die outydse borde of prente wat in ons oumas se huise gehang het met dié vraag.