Ons volg nou die leerprogram "On the Way" wat deur TnT Ministries in Brittanje saamgestel is vir gebruik in die laerskool.
Dit is by Paidion Kinderbediening aangekoop en hoewel die materiaal net in Engels beskikbaar is, gebruik die Kategete die hulpmiddele en lesmateriaal as riglyne en bied dit in Afrikaans aan.