'n Sagte Oë Huwelik

Hoe om jou huwelik gesond te hou deur jouself te ken en jou maat te waardeer.
Sprekers:
Dr Ewald en Beatrix van Rensburg
Datums:
4 - 6 Mei 2012
Tye:
- Vrydag, 4 Mei 2012 19:00 tot 21:00
- Saterdag, 5 Mei 2012 9:00 tot 12:00 en 19:00 tot 22:00 (ete ingesluit)
- Sondag, 6 Mei 2012 tydens erediens
Temas:
- Ken en vier mekaar se uniekheid.
- Kry 'n huweliksdoelwit en leef daarvolgens.
- Verstaan jou maat se geboorte-orde profiel.
- Begrawe die ou koeie... vergewe én vergeet!
- Julle sal een word: Verhoog intimiteit.
- Kommunikasie: Luister twee maal langer as wat jy praat.
- Konflik: 'n Wen-wen benadering.
- Die twee stoele ritueel: Die kuns van "small talk".
- Julle leef onder die Chuppah: Die heiligheid van die huwelik.
Koste:
R100 per persoon
Besprekings en Navrae:
Philip Langenhoven 082 890 0377
Basson Geldenhuys 071 648 8656
Die registrasievorm kan by Die Koffiepot afgelaai word.