Kuierkonsert ten bate van Huis QuanessaIngrid van Zweel en GP Oosthuizen sing gewilde liedjies in 'n kuierkonsert ten bate van Huis Quanessa. Kom geniet die aand saam met ons by Pierneef Teater op Woensdag, 2 Oktober 2013 vanaf 19:00. Toegang: Donasies