Sleutels: Egte GeloofSleutel 9 – Egte Geloof Jesus vra meer as die dinge wat ons doen. Hy vra meer as die dinge waarmee ons onsself in die kerk mee besig hou. Jesus vra dat ons 'n intieme verhouding met Hom sal hê. ...geskryf deur DJ Muller Laai hierdie artikel af en lees verder ...