NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Lente-tee saam met Louis-John

Rietfontein-Suid seniors hou lente-tee en konsert

Datum: 8 Oktober 2014

Tyd: 10:00 (deure open 9:30)

Plek: NG Kerk Rietfontein-Suid

Louis-John sing kommersieel-klassieke musiek. Sy albums word tydens die vertoning teen R100 elk te koop aangebied.

Gratis toegang maar donasies is baie welkom.

Navrae: Sophie von Brandis 083 954 4557