Ons gemeente het die voorreg om deel te wees van duisende mense wat die pad van hoop loop.
Ons vertrou dat jy hierdie 50 dae as geleentheid sal aangryp om nuwe hoop te ontvang én te gee, sodat ons almal hoop kan uitdeel vir ander.
Ons almal het vars hoop nodig wat stewig veranker is, vir die lewe met al sy uitdagings.
Kom ons laat toe dat die Here ons harte opnuut kom aan die brandsteek met hoop!
Kom ons word agente van hoop!
Ons bid deurgaans gedurende hierdie 50 dae: