Datum: Vrydag, 31 Januarie tot Sondag, 2 Februarie
Plek: Kerk terrein
Program:
Vr. 31 Jan. 2014 18:00 gratis ete boereworsrolle, [koeldrank is te koop]
19:15 ons plant die kruis /boom
19:30 Praise and Worship in saal, daarna stil Nagmaal
Vanaf 18:00 terwyl ons eet word ‘n “slide show” gewys met ou foto’s en geskiedenis van ons gemeente.
Sa. 1 Feb. 2014 09:00-12:00 Karwas, (geen padkafee)
12:00 Potjiekos begin kook Koeldrank is te koop
15:00 Speletjies vir almal om deel te neem
17:00 Potjiekosete Kaartjies R20/bord
Onthou om nou reeds jou kaartjies te koop by MI toonbank Sondae
So 2 Feb. 2014 09:00 Erediens Jan de Wet