¦ Is u van voornemens om 'n huis te koop of u huis te verkoop?
¦ Verwag u eerlike en uitmuntende diens?
¦ Verlang u 'n gratis waardasie op u woning?
As u antwoord "ja" is op bogenoemde vrae
Kontak:
![]() |
Chris 082 876 3184 chris.swanepoel03[at]gmail[dot]com |
![]() |
Stefanus 072 573 8497 willaolivier[at]gmail[dot]com |
As mede Rietfontein-Suiders sal ons u belange eerste stel.
Steijn Eiendomme spesialiseer in die Pretoria Moot area terwyl Chris en Stefanus hulle aandag op Rietfontein toespits.
Verkoop jou eiendom teen die beste prys en die minste moeite!