Gemeente Fees Program
Kampering op Kerkterrein
- Vrydagmiddag tot Sondag 7:00
- Deurnag/Oornag in die saal, eie beddegoed!
Vrydagaand 1 Feb 2013
- 18:00 Gratis Worsrolle!
- 19:00 Konsert, talent vertoning, optrede deur Joggie van der Berg, ens!
- 21:00 Malvalekker braai om kampvuur en deurnag in die saal, bottomless koffie
Saterdag 2 Feb 2013
- 09:00 Speletjies aangebied deur Micheal
- 09:00 Koffiekroeg begin vir oud en jonk
- 12:00 Potjiekos kompetisie begin op groot parkeerterrein
- 17:00 Potjie gereed vir opskep
- 19:00 Baroudeur fliek vertoning in saal, (R20 kaartjies vir potjiekos en fliek!)
Sondag 3 Feb 2013
- 09:00 Diens en Sang, Jan de Wet
Voorsien asseblief eie borde, eetgerei en koffiebekers vir alle etes die naweek
Enige lid van die gemeente word genooi om in te skryf vir die Potjiekos kompetisie!!!
- Reëls beskikbaar by Liezel 0768405591 of MI toonbank
- 5 Ekstra porsies kos moet voorsien word per inskrywing
- Area beskikbaar 4m x 4m
NB! Indien jy net wil saam eet van die potjiekos, kaartjies by MI Toonbank
R20 vir bord potjiekos + Baroudeur fliek.
Enige lid van die gemeente word genooi om in te skryf vir die Talent vertoning!!! - Kontak asseblief vir DJ by 083 4202 217
Kom na die fees en deel in die pret!!!
Sien Jul Daar !!!