Voor (van links): Anna du Piesanie, Ann Jurgens, Gerty Botha, Ria de Bruin
Agter (van links): Doep du Piesanie, Herman Jurgens, Danie de Bruin, Len Boshoff
Pakkies word gepak vir Red-'n-kind-in-die-Moot
Pakkies se skryfbehoefte inhoud
Oorhandiging van pakkies aan CMR
Plek: Emmarentia Geldenhuys Terrein, Bela-Bela (Warmbad)
Akkommodasie: Kamers of kampeer (eie woonwa/tent)
Tariewe
Kamers: Volwassene - R180; Skolier/Student - R150; Voorskool (4 jr+) - R60
Kampeer: Volwassene - R120; Skolier/Student - R90; Voorskool (4 jr+) - R60
Die program en inskrywingsvorm kan by Die Koffiepot afgelaai word.
Jonk en minder jonk is almal welkom!