Die reeks is saamgestel met veral die ouderdomme 8-14 in gedagte. Wanneer jy met jonger kinders werk, vertrou ons die toepas en aanpas van die idees om dit nommerpas vir jou groepie te maak aan jou toe.
Hoop wat groei en groei - vir kategese/tieners.
Hoop Reeks Handleiding.