NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

God se Wapenrusting

God se Wapenrusting - Armor of God (engels)
File Size:
183.40 kB
Author:
Tara Tegard
Date:
17 Januarie 2014
Downloads:
2578 x

Lessons on the Armor of God, "How to Win Against Sin".

God se Wapenrusting - Wapenrusting (liedjie)
File Size:
228.31 kB
Author:
Willie Joubert
Date:
23 Januarie 2014
Downloads:
3096 x

Wapenrusting liedjie deur Willie Joubert.

God se Wapenrusting - Tema vir 2014
File Size:
249.01 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
22 Januarie 2014
Downloads:
3120 x

Vir 2014 het ons die tema "Soldate vir Christus" gekies.

'n Soldaat moet egter volledig aangetrek en bewapen wees om sy werk te doen. Hy moet ook sy wapen ken en weet hoe om dit te gebruik en ook waarvoor dit nie gebruik moet word nie.

Daarom begin ons in die eerste kwartaal met die "Wapenrusting van God". 

Gebruik gerus! Enigeen is welkom om ons materiaal te gebruik vir die uitbreiding van God se koninkryk en ook volgens eie behoeftes aan te pas.

God se Wapenrusting - Kategese Voorbereiding
File Size:
303.81 kB
Author:
Date:
22 Januarie 2014
Downloads:
1909 x

Kategese voorbereiding en agtergrond.

God se Wapenrusting - Les 1 (gordel van waarheid)
File Size:
258.51 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
22 Januarie 2014
Downloads:
3582 x

Die gordel van waarheid.

 
 
Powered by Phoca Download