NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Omgeebediening

Dit is die bediening wat die omgeegroepe ondersteun en organiseer.

Omgeegroepe is in hierdie gemeente die primêre "voertuig" van bediening en versorging!

Navrae

Regte vriende

Regte vriende: 'n omgeegroep getuienis

Die Witklippies groepie is vir my 'n groot stimulans en die byeenkomste is 'n hoogtepunt van die week. Dis ook regte vriendskappe wat gesmee word.

Luuk