NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Omgeebediening

Dit is die bediening wat die omgeegroepe ondersteun en organiseer.

Omgeegroepe is in hierdie gemeente die primêre "voertuig" van bediening en versorging!

Navrae

Goeie nuus vir alle enkellopendes

Kairos Omgeegroep

Die Kairos Omgeegroep word gestig vir alle enkellopendes vir Donderdag vanaf Januarie 2012.

Verdere besonderhede sal nader aan die tyd bekend gemaak word.

Ons sien daarna uit om julle te ontmoet!!