NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

2011

Gesinne in Harmonie - April Uitgawe, Volume 1
File Size:
83.91 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 April 2011
Downloads:
949 x

Hierdie is die eerste uitgawe van ons nuusbrief! As deel van ons ouertoerustingsinisiatief, het ons besluit om iets tasbaars vir ons ouers te gee om huis toe te neem.

Gesinne in Harmonie - Mei Uitgawe, Volume 2
File Size:
127.23 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 Mei 2011
Downloads:
866 x

In hierdie uitgawe kyk ons bietjie na die hele aspek van die woord "harmonie".

Gesinne in Harmonie - Junie Uitgawe, Volume 3
File Size:
190.53 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 Junie 2011
Downloads:
1167 x

Hierdie maand kyk ons na 'n spesifieke spreekwoord en ons gaan dit verkeerd bewys: "Jy kan nie 'n ou hond nuwe truuks leer nie". Nou sal julle seker wonder hoe op aarde mens dit by ouerskap en verwante onderwerpe kan uitbring...

Gesinne in Harmonie - Julie Uitgawe, Volume 4
File Size:
240.85 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 Julie 2011
Downloads:
1244 x

Die kinders het reeds hul eie nuusblad, Die Penniefluitjie, maar ons het besluit ons gaan nou ons gesinsaktiwiteite ook insluit waar ons kan, so ons het dit goedgedink om die naam van ons nuusblad te verander na Gesinne in Harmonie. Dit maak net soveel meer sin!

Gesinne in Harmonie - Augustus Uitgawe, Volume 5
File Size:
272.59 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 Augustus 2011
Downloads:
1474 x

In hierdie uitgawe fokus ons onder andere op emosionele geborgenheid en die belangrikheid daarvan vir ons in die gesinsverband en veral vir ons kinders.

 
 
Powered by Phoca Download