Kersboodskap
Deel van God se volmaakte plan met ons almal is om hierdie jaar meer as ooit te groei in ons verhouding met Hom, en om in pas met Sy wil te leef. Daar is vyf bakens wat hierdie jaar vir ons in die gemeente kan help om koers te hou op God se pad.
Hoop in Handelinge