Gieters vir die Here
Hoekom is dit belangrik om aan 'n kerk te behoort en gereeld kerk toe te gaan?
Dit is belangrik om aan 'n kerk te behoort en gereeld kerk toe te gaan. (opvolg)
Dit is belangrik om aan 'n kerk te behoort en gereeld kerk toe te gaan (hierdie is in opvolg van verlede September maand se voorbladartikel).
Ons verander na 'n kwartaallikse uitgawe. Hierdie uitgawe is vir November 2019, Desember 2019 en Januarie 2020.