Ons sien saam met julle uit na wat God vir ons en deur ons as gemeente wil doen.
Ons het afgeskop met die grondwet (bergpreek Mat 5-7) van die Here Jesus vir ons, in wie se lewe Hy koning is.
Waarom is dit so moeilik om die waarheid te praat en tog so maklik om 'n leuen te vertel?
Leef praktiese Christenskap uit.
Familiewees. Fantastiese families dien mekaar in liefde.