Die afgelope paar Sondae het ons gepraat van die outjie wat wou leer vlieg, onthou julle? Eers wou hy met ballonne vlieg, toe met 'n vlieƫr en so aan ...
Goggas!!!
Ons het 'n YSLIKE geskenk gekry vir die Kleuter- en Kinderkerk en Junior Kategese in die vorm van 'n groot kleurtelevisie wat tannie Alta van Zyl vir ons geskenk het.
Jy is baie spesiaal.