NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

40 Dae - maak gereed

r12

'n r12 Lewe

Maak gereed vir 'n asemrowende tyd van lewensverandering en geestelike groei!

Op 22 Julie begin ons weer met 'n "40 Dae" geleentheid van indiepte delf in Romeine 12.

Soos die vorige 40 Dae-geleenthede gaan daar weer drie aspekte wees, naamlik:

  • Persoonlike dagstukkies (studieboek),
  • Sondae-dienste, en
  • 40 Dae-groepe met DVD sessies vir 7 weke.

Hou datums asseblief oop en bid saam vir 40 Dae.