Ons gemeente het die voorreg om deel te wees van duisende mense wat die pad van hoop loop.
Ons vertrou dat jy hierdie 50 dae as geleentheid sal aangryp om nuwe hoop te ontvang én te gee, sodat ons almal hoop kan uitdeel vir ander.
Ons almal het vars hoop nodig wat stewig veranker is, vir die lewe met al sy uitdagings.
Kom ons laat toe dat die Here ons harte opnuut kom aan die brandsteek met hoop!
Kom ons word agente van hoop!
Ons bid deurgaans gedurende hierdie 50 dae:
Datum: 26 tot 28 September
Plek: Sionbergh Kampterrein in die Heidelberg distrik
Akkommodasie en Tariewe: sien Inligtingsbrosjure
Eie vervoer, beddegoed en eetgerei
Inskrywingsvorm ook by MI-toonbank
Besprekings sluit 15 Augustus - daar is beperkte plek!
Navrae:
Egbert 082 802 9967, Petro 083 308 0124, Basson 071 648 8656
Datum: Vrydag, 31 Januarie tot Sondag, 2 Februarie
Plek: Kerk terrein
Program:
Vr. 31 Jan. 2014 18:00 gratis ete boereworsrolle, [koeldrank is te koop]
19:15 ons plant die kruis /boom
19:30 Praise and Worship in saal, daarna stil Nagmaal
Vanaf 18:00 terwyl ons eet word ‘n “slide show” gewys met ou foto’s en geskiedenis van ons gemeente.
Sa. 1 Feb. 2014 09:00-12:00 Karwas, (geen padkafee)
12:00 Potjiekos begin kook Koeldrank is te koop
15:00 Speletjies vir almal om deel te neem
17:00 Potjiekosete Kaartjies R20/bord
Onthou om nou reeds jou kaartjies te koop by MI toonbank Sondae
So 2 Feb. 2014 09:00 Erediens Jan de Wet
Jesus vra meer as die dinge wat ons doen. Hy vra meer as die dinge waarmee ons onsself in die kerk mee besig hou. Jesus vra dat ons 'n intieme verhouding met Hom sal hê.
...geskryf deur DJ Muller